IM­BO DIT: SIT DIE POP, PLOF EN SPRING IN JOU EETGOED

Sarie Partytjie - - Regte Partytjie -

Spring­mie­lies kan e­ni­ge partytjie in 'n fees om­skep. Vir groot­men­se, s­prin­kel par­me­saan­kaas en chil­li-sout oor en vir kin­ders – heer­lik­heid op soe­te heer­lik­heid: Daar is taai spring­mie­lie­bol­le, spring­mie­lies met ka­ra­mel­sous bo-oor, spring­mie­lies met 'n sjo­ko­la­de-sou­sie en selfs spring­mie­lies as bo­laag vir melk­skom­mels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.