Bief­bur­gers

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

Hou ’n partytjie met ’n 1950’s-te­ma vir jou tie­ner. Speel met rooi en sil­wer en ge­bruik pad­ka­fee-e­le­men­te soos ’n ou blêr­kas. Rock- en doo-wop-mu­siek is al wat nog no­dig is vir ’n lek­ker jol!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.