A­pie

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

K­leur ba­sie­se va­niel­je ver­sier­sel (bl. 82) bruin met ka­ka­o­poei­er en skep in spuit­sak met ’n 1 cm­ster­tuit (sien bl. 4). Spuit ver­sier­sel op koek en s­meer ge­lyk met pa­let­mes. Merk a­pie se ge­sig met rand van skerp mes uit. Be­dek res van koek met ver­sier­sel-ster­re. Sny oë, neus en mond uit swart en wit fon­dant ver­sier­sel. Sny kar­ton-ore en druk in koek, be­dek met bruin ver­sier­sel-ster­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.