Var­kie

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

K­leur ba­sie­se va­niel­je ver­sier­sel (bl. 82) pienk en skep in spuit­sak met ’n 1 cm-ster­tuit (sien bl. 4). Be­dek koek met pienk ver­sier­sel-ster­re. Sny oë en mond uit swart en wit fon­dant ver­sier­sel. Rol’ n groot stuk pienk fon­dant in ’n bal en druk plat met jou vin­gers. Steek twee neus­ga­te met ’n so­sa­tie­stok­kie se ag­ter­kant in. Sny kar­ton-ore en druk in koek, be­dek met wit fon­dant ver­sier­sel en maak rand van pienk va­niel­je ver­sier­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.