Sarie Partytjie

FRIDA-MASKERS

-

Hierdie is nog ’n prettige manier om ’n feestelike atmosfeer te skep. Fotostatee­r foto’s of selfportre­tte van die kunstenaar, plak dit op karton en sny in ’n maskervorm. Pons gaatjies in die kante, versterk dit met metaalogie­s en ryg linte daardeur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa