Bros­tjips (bl. 74)

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

Maak lek­ker bros sky­fies as peu­sel­hap­pie in jou mi­kro­golf­oond. Dis mak­lik en vin­nig. ge­noeg vir 4

• 4 groot aar­tap­pels • vars­ge­maal­de sout en

swart­pe­per • 45 ml ge­rook­te pa­pri­ka

Ge­bruik ’n man­do­lien of baie skerp mes en sny aar­tap­pels met skil aan in pa­pier­dun sky­fies. Hou die sky­fies in wa­ter ter­wyl jy die res sny om te keer dat aar­tap­pels bruin ver­kleur. Spuit mi­kro­golf­be­stan­de bak­pa­pier goed met kleef­we­ren­de kos­sproei en pak sky­fies bo­op. S­prin­kel sout en pe­per oor. Plaas in mi­kro­golf­oond op Hoog vir 2-3 mi­nu­te of tot aar­tap­pels bruin en bros raak. Her­haal tot al die aar­tap­pels op is. Sit tjips in bak en s­prin­kel pa­pri­ka oor. Meng goed deur en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.