UIT­NO­DI­GINGS

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

Vul kar­does­sak­ke met mal­va­lek­kers of an­der lek­ker­goed. Tik of skryf die be­son­der­he­de van die partytjie op pa­pier, k­nip dit uit en plak dit op die sak­kies vas. Ver­sier dit dan met ’n mooi e­ti­ket en lint wat daar­by pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.