SPYSKAART

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

Maak ’n ver­skei­den­heid toe­brood­jies of ham­bur­gers – of al­bei, na ge­lang van hoe­veel gas­te ge­nooi is. As die weer saam­speel, kan jy die bur­ger­pat­ties oor die ko­le roos­ter. Vul bak­kies met be­stand­de­le so­dat gas­te hul eie bur­ger kan bou. Sit die bur­gers voor met tjips en ui­e­rin­ge. Vir na­ge­reg kan jy koel­drank- flo­ats of aar­bei­mout­s­kom­mels maak, of jy kan jou gas­te ’n keu­se gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.