Sarie Partytjie

Agter elke gogga

-

Gebruik ’n figuursaag en sny 12 gate uit groot dik karton of houtbord. Laat druk prente van insekte en plak ’n prent bo-oor elke gat. Koop goedkoop pryse en plak dit agter die gate vas. Laat kinders papiertjie­s met gogganame uit ’n hoed trek – elk kry wat agter sy gogga wag!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa