Sarie Partytjie

Ballonne en ringe

-

(bo regs)

Vul pienk ballonne met heliumgas en maak ’n lint van sowat 1 m aan elke ballon vas. Plak die onderkante van die linte met kleeflint in ’n driehoekpa­troon aan die vloer vas. Gaste moet nou op ’n afstand kyk wie haar hoelahoepe­l oor die ballonne kan gooi. Hoe verder, hoe groter die prys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa