Sarie Partytjie

Sjokolade-springmiel­ies Sjokolades­pringmieli­es

-

Die goedkoopst­e happie op die partytjie.

GENOEG VIR 8–10

• 1 x 500-g sakkie

springmiel­iepitte

• 60 ml sonneblomo­lie • sout

• 80 ml kakaopoeie­r

Spring die pitte in ’n groot pot met die sonneblomo­lie.

Geur baie goed met sout en peper. Sif kakao oor en meng deeglik deur. Sit voor in groot houtboks (deel dit uit in kardoese as jy wil).

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa