Sarie Partytjie

Kruip deur die toue

-

Koop rolle materiaall­int in 4 verskillen­de kleure. Span die linte in ’n hindernisb­aan sowat 5 m breed en 1 m lank – laat die linte kruis soveel as wat jy kan. Laat die kinders van een kant na die ander klim en klouter – die eerste een klaar is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa