Roomys- floats
Dit maak kinderharte bly! GENOEG VIR 8
• 1 liter sjokoladeroomys
• strooiversiersel
• 2 liter groen gaskoeldrank
(Creme soda)
Skep balle roomys in groot glase van jou keuse. Sprinkel strooiversiersel bo-oor. Gooi koeldrank by en laat dit skuim. Sit dadelik voor.
Lank gelede was daar ’ n seuntjie genaamd Peter Pan wat besluit het om klein te bly. Toe vlieg hy na Kammaland waar die seerowers en hul baas Kaptein Haak woon
Peter Pan