Sarie Partytjie

Stap 1

-

Sny die kante van die koek netjies gelyk met ’n riffelrand­mes. Halveer die koek in die lengte sodat jy twee lang stukke koek het. Sny een van die twee middeldeur om twee kleiner reghoeke te maak. Halveer een van die kleiner reghoeke om twee vierkante te skep. Plaas nou grootste stuk koek (A) op ’n opdienbord.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa