Sarie Partytjie

Stap 4

-

Skep blou versiersel rondom die koek en maak "branders" met slaplemmes. Druk droplekker-repe op die rande van die koek soos op foto heel links. Sny karton in helfte sodat jy twee seile het. Ryg aan tappenne en sny die onderkant van die een af sodat dit korter is as die ander een. Steek in koek en sit voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa