Sarie Partytjie

Gooi die ring

-

Laat die voorbereid­e houtbord (sien regs onder) stewig regop staan. Merk ’n plek 2 m van die bord af – dis waar die deelnemers staan wanneer hulle die ringe na die bord gooi. Elkeen kry vyf kanse. Die een wat die meeste ringe om die seerowerha­ke gooi, is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa