Swaardgeveg
Koop plastiekswaarde by ’n speelgoedwinkel. Laat die kinders op ’n plank tussen twee kratte balanseer terwyl hulle ’n kamma-geveg hou. Beloon hulle met lekkergoed.