Sarie Partytjie

Vir iets anders...

artytjieha­ppies waaroor jou kind dol sal wees met ’n (voedsame) inkel ... Hierdie en nog hope idees uit SARIE Eet!

-

Mangowater M

Hie erdie “koeldrank” is basies ne et gegeurde water. Dit is ’n lek kker manier om jou kind aan te moedig om meer vloeistof in te neem

AK SOWAT 2 LITER

• 2250 g gevriesde mango’s • 660 ml laevetjogu­rt

• 2250 ml ys

• 1,5 liter water

Pla aas die mango’s, jogurt, ys en 250 ml van die water saam in ’n voedselver­werker. Pols tot die e vrugte en ys ’n smoothie vo rm. Verdun die mengsel me et die res van die water. Sit ysk koud voor.

 ??  ?? SARIE 2020
SARIE 2020

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa