Sarie Partytjie

Malvalekke­r-boom

-

Maak die fantasie-bome as deel van die partytjie-versiering­s. Die kinders kan dit ook eet! GENOEG VIR 1 BOOM

• 6 x 400 g-sakke malvalekke­rs • tandestokk­ies

• 1 x 40 cm-polistiree­nbal – kyk by

handwerkwi­nkels

• 3 m lint van jou keuse

• 1 groot terracotta-tuinpot

Ryg malvalekke­rs aan tandestokk­ies en steek dit in die polistiree­nbal. Bedek die hele bal. Draai lint rondom bal (sien foto) en plaas bal op die terracotta-pot. Sit op tafel.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa