Sarie Partytjie

Lekkergoed­versiering­s

-

Maak oorgroot suigstokki­es en lekkers om oral in jou tuin te plaas. • 10 groot polistiree­nballe van jou keuse • 20 groot bokse van jou keuse • 10 rolle sellofaanp­apier in verskillen­de kleure • lint in verskillen­de kleure • 30 besemstokk­e – kry by ysterwarew­inkel

Draai die balle en bokse toe met sellofaan en lint dat dit soos groot lekkergoed lyk. Druk ’n besemstok in elkeen sodat dit stewig staan. Plaas oral in die tuin.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa