Sarie Partytjie

Stap 4

-

Gebruik slaplemmes en smeer versiersel netjies rondom die koek. Waar oranje en wit versiersel bymekaarko­m, meng dit half bo-oor mekaar sodat dit ’n ligte oranje vorm – dit moet lyk asof die oranje al ligter word tot wit. Pak versiersel­blomme en -skoenlappe­rs oral op koek en sprinkel blinkers oor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa