Versier die muur
Voer die gaste terug na toeka deur kleurafdrukke van vintageprente met kleeflint teen die muur te plak. Jy kan selfs ou posseëls vergroot.