Sarie Partytjie

Kry jou bagasie hier

-

Dis altyd lekker om gaste huis toe te stuur met ’n geskenk. Vul gekleurde papiersakk­e met lekkergoed van jou keuse. Vou die bokante toe en kram stewig vas. Pak sakkies in ’n antieke tas. Wanneer die partytjie verby is, kan elkeen sy “bagasie” huis toe neem as ’n ekstra bederf. Sit in elke sakkie ’n interessan­te feit oor treine wat vir die kinders iets leer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa