Sarie Partytjie

Fridasjoko­ladekoek

-

Dié tema is tops vir enige ouderdom. Laat kinders hul lyf Mexikaans hou met ’n partytjie vol lewe en energie, nes die eksotiese skilder Frida Kahlo

• 1 x basiese sjokoladek­oek (sien bl. 195 – opsie 3)

• 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 195)

• 1 eierwit

• 1 ml kremetart

• 300 g versiersui­ker, gesif • 5 verskillen­de helder kleure koskleurse­l • suikerblom­metjies • Frida-blomprent van jou keuse • hout-sosatiesto­kkie • groot, helderkleu­rige lekkergoed­balle • helderkleu­rige verjaardag­kersies

Plaas eerste koeklaag op opdienbord en skep 80 ml vanieljeve­rsiersel bo-op – as jy dit afmeet, weet jy elke laag gaan ewe hoog en gelyk wees. Smeer versiersel eweredig met slaplemmes oor eerste laag koek. Plaas tweede laag koek bo-op en herhaal proses tot al die koeklae gebruik is. Eindig met versiersel bo-op laaste koeklaag. Smeer laaste versiersel reg rondom koek sodat dit heeltemal bedek is. Plaas koek in yskas vir 2 uur.

 ??  ?? SARIE
Patroon op bl. 168 2020
SARIE Patroon op bl. 168 2020
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa