Sarie Partytjie

Brigadeiro­s

-

(sjokoladef­udge-balle) (bl. 166)

Dié tradisione­le lekkergoed uit Brasilië is kleurryke balletjies wat smaak soos ’n mengsel van sjokoladef­udge en toffie. Dis welkom op enige tafel waar kleur gevier word!

SOWAT 40 BALLETJIES

• 2 x 380 g-blikke kondensmel­k • 60 g (150 ml) kakao

• 25 g (30 ml) gesmelte botter • kleurstroo­isels ( hundreds and thousands) en sjokoladev­ermicelli

Plaas kondensmel­k, kakao en gesmelte botter in ’n groot glasmengba­k. Meng met elektriese klitser tot gladde mengsel. Plaas vir 2 minute by hoë hitte in mikrogolfo­ond en meng dan goed deur met draadklits­er. Herhaal proses vier keer. Laat afkoel. Vorm klein balletjies (bietjie groter as ’n R5-muntstuk) en rol in jou keuse van kleurstroo­isels of sjokolade-vermicelli.

 ??  ?? SARIE 2020
SARIE 2020
 ??  ?? 2020
2020
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa