Sarie Partytjie

Wie is die ster?

-

Google foto’s van Hollywooda­nimasiekar­akters. Ons dink aan rolprente soos Coco, Moana, Ferdinand, Frozen en Finding Dory. Druk ’n paar uit op A4-kartonne. Sny elke karton op in lang repe, maar hou elke karakter se repe in een bondel. Plaas bondels apart in verskeie glaspotte. Die spelleier weet wie die karakter in die pot is en trek elke keer ’n ander reep uit.

Gaste raai dan wie die karakter is. Die een wat eerste raak raai, is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa