Sarie Partytjie

SPEELSPEEL

-

Hansie en Grietjie

Skielik kom die honger kinders op ’ n vreemde huisie in die bos af. Hansie breek ’ n stukkie muurpleist­er af en sê : “Dis sjokolade!” “En hierdie stuk is meringue,” gil Grietjie. Sy het nog nooit iets geëet wat so lekker smaak nie. Net toe hulle die koekie- deur wil takel, maak iemand dit oop.

“Wel, wel”, sê ’ n ou vrou, “ek sien julle hou baie van soetgoed. Kom in ...”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa