Sarie Partytjie

Klubtoebro­odjie

-

Al jou gunsteling­e op een broodjie.

GENOEG VIR 4

• 3 snye witbrood • mayonnaise

• 4 snye gerookte

hoenderbor­sie

• 8 repe brosgebraa­ide

strepiespe­k

• tamatiesky­we • langblaars­laai ( cos lettuce)

Rooster brood weerskante liggies en smeer mayonnaise rojaal oor. Pak skyfies hoender en slaaiblare op eerste sny, gevolg deur nog ’n sny brood, dan spek, blaarslaai en tamatie. Bedek met die laaste sny roosterbro­od.

WENKE

• Jy kan ook ’n ekstra laag

met skywe avokado byvoeg. • Vir variasie kan jy ’n bietjie fyngekapte koljander en rissiesmee­r by die mayonnaise meng.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa