Sarie Woon

VOEG GEEL BY

-

Die geel ottoman en leunstoel is soos twee sonkolle in die leefarea wat deel vorm van Richard se kombuis-eetkamer, en steek goed af teen die sjokoladeb­ruin mure. Die warm gloed van die houtkas en -stoel vorm ’n kontras met die growwe mat.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa