Sarie Woon

NATUURLIEF­HEBBER SE DROOM

-

In die leefvertre­k kan jy jou verkyk aan die geraamde voëlafdruk­ke, horings en bokkoppe. Die blou glaskassie huisves ook beendere en ander veldvondst­e. Jy wens eintlik dit moet winter wees sodat ’n groot vuur in die diep herd gestook kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa