Sarie Woon

DIE SITKAMER

-

Wit, grys en ’n tikkie kleur sorg vir ’n gesellige, knus sitkamer. Die wit koekoek bo die kaggel en die geraamde kunswerke laat jou glimlag. Hier, soos oral in die huis, is interessan­te boeke en tydskrifte. Op die witgeverfd­e plankvloer is ’n sisalmat.

 ??  ?? Plascon se Gravel Road
Plascon se Gravel Road

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa