DIE STOEPKAMER

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Jan se ka­mer en bad­ka­mer grens aan die stoep. Die mu­re en bed­de­goed is spier­wit, met net ’n ge­kleur­de kom­bers aan die voe­ten­ent van die bed. Ge­raam­de pren­te van i­ko­ne versier die bed­kas­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.