DIE AANTREKKAMER

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Met sy kom­bi­na­sie van oop skoen­rak­ke, hang­kas­te en laaie is die aantrekkamer a­part van die hoof­slaap­ka­mer. Die lae ban­kie met sy goud­kleu­ri­ge raam­werk ver­leen glans aan hier­die mooi ver­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.