Sarie Woon

DIE GASTEKAMER

-

Vir die fokusmuur het hulle sjokoladeb­ruin verf gekies en pleks van gordyne ’n lasergesny­de skerm voor die venster geplaas. Ook hierdie slaapkamer het groot glasskuifd­eure wat na die voorstoep lei en ’n eindelose uitsig bied.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa