Sarie Woon

DIE SLAAPKAMER

-

Al die kamers is in aardse kleure versier met materiale wat deur die fauna en flora van die omgewing geïnspiree­r is. Vars blomme en kruietakke verwelkom die gaste en elkeen kry ’n pragtig geïllustre­erde gids oor wat jy in die omgewing kan sien en ervaar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa