Sarie Woon

SAGTE KLEURPALET

-

Die ruim leefarea is ’n sagte grys met kraakwit plafonne, vloerlyste en deurkosyne. Die majestueus­e koedoehori­ngs bo die klassieke diep kaggel laat jou duidelik weet jy is nou op ’n plaas. Die simmetrie van die twee eenderse lampe langs die kaggel verskaf harmonie en vars blomme uit die groot tuin maak dit warm en huislik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa