IN HAR­MO­NIE

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Die an­tie­ke kas en eet­ka­mer­meu­bels ver­leen ’n sta­ti­ge en nos­tal­gie­se ge­voel aan die eet-a­rea. T­wee groot kroon­kan­de­la­re bo die lang ta­fel rond die voor­koms af. Hier het hul­le al on­ver­geet­li­ke aan­de om­ge­kui­er met hul vrien­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.