Sarie Woon

SITKAMER:

-

’n Muureenhei­d is geskep met drie witgeverfd­e dennehout-boekrakke wat aanmekaarg­eskroef is. Die mandjies bo-op is van www.fable-lifestyle. com en die koffietafe­l van www.popstrukt.com. Die gordynmate­riaal (Star Crossed, kleur Lunar,

280 cm breed), groen fluweelkus­sings en mat is alles van Hertex. Woodoc het ’n groot verskeiden­heid produkte om hout te verseël.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa