Sarie Woon

VEELDOELIG

-

’n Eiland wat die kombuis van die leefruimte skei, vervang ’n muur. So kan jy met jou mense gesels terwyl jy kos maak. Die ontwerper Stefan Marais van Optima Kitchens het slim keuses gemaak: Duursame Caesarston­e-werkopperv­lakke wat ’n leeftyd sal hou, ’n verseëlde sementvloe­r wat maklik is om skoon te hou, houtpaneel­werk teen die mure en mooi hanglampe vir ’n knus atmosfeer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa