Sarie Woon

IN HOLLYWOOD-STYL

-

Wat is meer luuks as so ’n gerieflike boudoir-grimeerhoe­kie in jou badkamer met ’n sagte sitplek, baie spieëls, oorgenoeg lig en pakplek vir al jou grimering? Gera de Wet (sien haar huis op bl. 64) weet net hoe om die voorkoms te skep. Met ’n tweelingwa­sbak sorg sy dat die man in haar lewe nie afgeskeep word nie, en spieëls aan die kasdeure help ook dat die ruimte groter vertoon.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa