Sarie Woon 18 Wenk NR. 2017-12-01 - Kies uit ’n verskeidenheid teëls met interessante vorms en teksture. Grys-en-wit porseleinmuurteël van 150 x 150 mm (vanaf R39 elk), Shaw Tec Keramiekteëls in ’n ongewone kleur (R99 per pak van 4, BTW uitgesluit), Douglas Jones Mosaïekteëls met ’n sandsteenvoorkoms (R89,99 per 305 x 305 mmvel), Tile Africa ’n Spieël van heksagonale spieëlteëls (R499,99), Mr Price Home Lanternvormige porseleinmosaïekteëls (R89,99 per 300 x 300 mm-vel), Tile Africa