Sarie Woon

’n Blom, ’n blaar en siedaar!

Minder is baiekeer mooier. Dit geld ook in die blomwêreld. Met ’n enkele blom of blaar en selfs groente kan jy net soveel trefkrag verkry as met ’n reuse-bos blomme

- foto’s WILLEM LOURENS, HENK HATTINGH

SKEP ’N STILLEWE

Die interessan­te uitstallin­g van laboratori­umflesse, ’n ou houtkissie en miniatuur-bankie kry lewe en sprankel met ’n enkele protea, ’n groot blaar en takkies rissie waarvan die blare gestroop is. Jong bete is in ’n maatbeker en glas met ’n bietjie water geplaas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa