Sarie Woon

Blou: Kleur van kalmte

-

SKAKERINGS VAN BLOU

Blou kan met ’n legio kleure gekombinee­r word. Hier is ’n grysblou mat (ontwerp Kemal, kleur Opalescent) met ’n duifgrys bank (die materiaal se ontwerp is Configure, kleur Moonstone) gekombinee­r. Groen, donkerblou en turkooisbl­ou is vir die kussings (materiaal uit die Magicalflu­weelreeks) gekies en teen die muur is ’n mat (ontwerp Carrara, kleur Bluestone) gehang.

Die twee Ares-tafels kan ook apart as sytafels gebruik word en hul koperkleur­ige pote verskaf ’n tikkie warmte. Al die produkte is van Hertex (www.hertex.co.za). Matte, kussings en tafels kan direk van hulle gekoop word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa