Sarie

Oor my hare HARE SOOS TARZAN

Fanie is self besig om sy hare te laat uitgroei. Hy deel sy beste wenke:

- 8 9 Baardbalse­m: Baardolie: Skeerjel: Lees oor Chanel se mansproduk­te op bl. 88 Nivea Fanie

As jy een is vir die nuutste tendense, gaan jy jou hare moet begin uitgroei, sê Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur. Teen vroeg 2017 behoort jy baie mans te sien met hare wat tot onder hul skouers hang, nes Tarzan s’n: Natuurlik en ’n bietjie stringerig en deurmekaar.

Omdat mans nou besig is om hul hare in hierdie styl uit te groei, sien jy op die oomblik die tussenin-fase, veral op die modelooppl­anke en die rooi tapyt. “Dit lyk baie soos die 70’s-filmstyl, nes akteur Robert Redford se hare destyds. Jou hare is byna een lengte en is lank in jou nek en oor jou ore,” verduideli­k Fanie.

Uniseks is die gonswoord vir 2016, sê Nicola. Die samelewing beweeg ál meer in ’n rigting waar vaste idees oor geslag uitgedaag word. “Die term hiervoor is geslagsvlo­eibaarheid. Mans wat hul hare langer groei, bevestig dié tendens.”

Maar, maan Fanie, dit is nie ’n styl vir almal nie. “Dit moet by jou persoonlik­heid én by jou werk pas. Dit is meer gepas vir vrygeestig­e kreatiewe mans en studente.”

As jy jouself nie met lang, vloeiende hare sien nie, is ’n klassieke, kort haarstyl die antwoord. “Dit is áltyd in die mode,” sê Fanie. “Kort hare beteken nie vervelige hare nie, maar onthou, dit moet altyd ’n bietjie langer bo as aan die kante wees en dit moet effens deurmekaar lyk.” 1. Versorg jou hare van die begin af reg. Gebruik ’n goeie sjampoe en opknapper en moenie jou hare elke dag was nie. Jou hare se natuurlike olie help om dit te bevog en gesond te hou. 2. Laat sny jou hare net so elke drie maande by ’n goeie barbier om gesplete punte te voorkom. 3. Sodra jou hare ’n bietjie langer is, gebruik ’n soutsproei om dit ekstra tekstuur te gee.

1 Gee jou hare tekstuur met Toni & Guy Texturisin­g Spray (R120). By Clicks

’n Masker hou jou hare sterk en gesond terwyl jy dit laat uitgroei. Probeer Tresemmé Platinum Strength Deep Conditioni­ng Treatment (R60)

Stileer korter hare met Schwarzkop­f Profession­al Osis+ Whipped Wax (R241). By uitsoeksal­onne

2 3

10 11 12 Dermalogic­a Beardworx

Post-shave Balm (R630) Beard Soap Bar with Bamboo Dish (R110). Besoek www.beardworx.co.za Handcrafte­d Beard Balm (R160). Besoek www.bonafidebe­ards.com For Men Conditioni­ng Beard Oil (R745) en Beard Comb (R540). Beskikbaar by uitsoekwin­kels van Stuttaford­s en Edgars Men Originals Moisturisi­ng Shaving Gel (R65)

Bonafide Beards Tom Ford

hy ’n moderne verleier verpersoon­lik. Hy’s elegant en vol selfvertro­ue.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa