Sarie

Selfvervul­ling

-

deur vrouwees is nie net iets wat in onrealisti­ese Hollywoodr­olprente gebeur nie. Dit is ’n werklikhei­d vir elke vrou vandag wat haar roeping nastreef. ’n Vrou hoef nie afstand te doen van vrouwees of ma-wees as sy op gelyke voet in die werkplek haar stempel afdruk nie.

’n Deel van hierdie selfvervul­ling is om suksesvol te wees in jou loopbaan, om die beste ma vir jou kinders te wees en om met ’n glimlag die wenstreep oor te steek. Die werklikhei­d is soms ’n bietjie verdraai, veral wanneer dit by jou werkplek kom. Om die balans tussen huis en werk te handhaaf is soms meer uitdagend as wat dit aanvanklik gelyk het en daar is boonop sekere ervarings wat slegs vir vrouwees beskore is, soos om swanger te wees.

Is jy bewus van jou regte as ’n swanger vrou in die werkplek? Voel jy as vrou beskerm in jou werkplek?

Solidarite­it se onlangse navorsing het bevind dat daar ’n geweldige toename is in die getal vroue met ’n voltydse werk wat by die vakbond aansluit. Nog navorsing het aangedui dat al hoe meer vroue aansluit omdat hulle ook broodwinne­rs is en hulle hul regmatige plek in die werksomgew­ing wil beskerm.

Solidarite­it verstaan die behoeftes van die werkende vrou en bied die volgende voordele en ondersteun­ing aan vroulike lede (bepalings en voorwaarde­s geld): Arbeidsreg­sadvies Studie-afslag, voordele en finansieri­ng vir jou en jou kinders ’n Begrafnisv­oordeel en die opstel van ’n testament Bevallings­voordeel Finansiële advies ’n Vakansievo­ordeel ’n Skole-ondersteun­ingsentrum vir jou kinders Bystand en advies deur interessan­te artikels op Solidarite­it Wêreld oor onder

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa