Sarie

Meringue-enroomys-roulade Die bros meringue met roomsagte roomys binne sal enige hart laat smelt. genoeg vir 6 – 8

Oordaad aan die een kant (dink monster-melkskomme­ls!), met minimalism­e, gesonde keuses en antieke gaarmaakme­todes op die ander pool

- LUCELLE HOUGH & CARMEN BOTMA

Verhit oond tot 180 °C. Voer bakplaat van 15 x 24 cm met Glad-bakpapier uit en spuit deeglik met kleefweren­de kossproei. Klits eierwitte in elektriese menger se bak tot sagte punte vorm. Gooi suiker geleidelik by terwyl menger loop. Hou aan klits tot blink en styf – sowat 5 minute. Vou mielieblom en asyn met metaallepe­l in. Skep mengsel op bakplaat en smeer gelyk met slaplemmes. Sprinkel amandels oor. Bak vir 25 minute. Haal uit oond en laat afkoel voor jy dit op ’n groot stuk Glad-kleefplast­iek uitkeer. Laat roomys effens sag word en smeer oor meringue. Pak ¾ van bessies bo-op en rol meringue stewig op met behulp van die kleefplast­iek. Plaas in vrieskas vir sowat 3 uur. Sit voor met res van bessies.

HERMAN LENSING FOTO WILLEM LOURENS

AR (soos Pokémon GO) meng virtuele beelde met die regte lewe – soos ’n Pokémon-mannetjie wat voor ’n regte gebou gesien kan word. VR, daarenteen, plaas jou totaal binne ’n virtuele 3D-wêreld, ’n ervaring vergelykba­ar met die werklikhei­d. of in ’n nuwe winkel rond te loop sonder om ’n voet te versit. Sit net jou Vr-toestel op en jy’s daar!

Die einde van beursies Dit gebeur al hoe meer dat jy glad nie kleingeld of kontant in jou beursie het nie; niks om jou parkeerkaa­rtjie mee te betaal nie en niks om daardie laatmiddag­soetdinget­jie te koop nie. Want wanneer laas het jy nodig gehad om met kontant te betaal?

Op die internet koop jy klere en kruidenier­sware, betaal jou boetes en plaas geld oor na ander rekeninge. Presies al hierdie dinge en meer kan op jou slimfoon deur middel van apps gedoen word. Die Suid-afrikaanse toepassing, Snapscan, maak dit moontlik om deur jou slimfoon by enige winkel te betaal en ander apps laat jou ook toe om iets so klein soos parkeerboe­tes by die winkelsent­rum te betaal. 22seven, die app wat al jou geld bestuur en jou help om baas te wees van al jou transaksie­s, hou selfs by met al jou lojaliteit­skaarte.

Dit is heeltemal aanvaarbaa­r om ’n tyd in te dink dat jy nét met jou slimfoon winkel toe gaan . . .

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa