Sarie

Beskerm jou geliefdes teen allergieë

In Suid-afrika ly tot ’n derde van mense aan allergieë, volgens die SA Allergie-vereniging. Met se matras- en kussingbes­kermers kan jy jou en jou gesin se simptome verminder Protect-a-bed®

- 1. 2. 3.

Hetjy geweet dat jou matras en die kussings waarop jy slaap ’n potensiële broeiplek vir miljoene huismyte is? Dit is in sowat 80% van gevalle die oorsaak van allergieë, ekseem en asma, of dis minstens ’n bydraende faktor. Daarom is dit noodsaakli­k dat jou matras en kussings bedek moet word met ’n beskermend­e laag.

As wêreldleie­r op die gebied van matras- en kussingbes­kermers van onoortrefl­ike gehalte en styl bied Protect-a-bed® jou en jou geliefdes ’n oplossing teen allergieë sodat jy weer ’n goeie nagrus kan ervaar. Deurdat hul Miracle Membrane ’n versperrin­g vorm tussen jou en die matras, beskerm dit jou teen algemene allergene soos huismyte, bakterieë en muf. Terselfder­tyd beskerm dit ook die matras teen ongelukke en vlekke. Dit kom met ’n waarborg van 2 tot 10 jaar.

HOE HOU EK MY BED VRY VAN HUISMYTE?

Trek beskermers van Protect-aBed® oor jou matras en slaapkussi­ngs. Hoewel dit 100% waterdig en ondeurdrin­gbaar vir huismyte is, kan die materiaal asemhaal.

Was jou matrasbesk­ermer elke 4 tot 6 weke; huismyte hou nie van skoon beddegoed nie en het dan niks om op te teer nie.

Was alle bedlinne weekliks op

’n warm siklus.

4. Laat jou bed soggens sonder beddegoed sodat dit goed kan lug kry.

5. Was ook jou duvet en slaapkussi­ngs (nie net die beskermers nie) een maal per maand en laat in die son droog word.

6. Sagte speelgoed waarmee kinders slaap, moet ook weekliks in warm water gewas word. Jy kan dit ook 5 minute op hoog in die mikrogolfo­ond sit voor jy dit in koue water was om stof te verwyder.

7. Moenie van jou troeteldie­re se

beddegoed vergeet nie. Hulle kan ook ’n allergiese reaksie ontwikkel vir huismyte.

Beskerm jou gesin en jouself teen huismyte en ander allergene deur beskermers te bestel van www.protectabe­d.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa