Sarie

Soos fluweel die draai van die seisoen na winter veroorsaak wind, ysige temperatur­e en die hitte van kaggels en verwarmers dat vog uit die lug onttrek word. Dit eis sy tol op jou vel omdat die boonste laag, die epidermis, staatmaak op water (en olie) om d

-

Begin jou vel al hoe droër en stywer voel, met fyn lyntjies skielik meer sigbaar? Ja, die winter is hier! Gelukkig kan jy ook in die koue maande ’n gesonde fluweelvel hê

Met

Eerste tekens . . . Die eerste tekens van rosacea is gewoonlik die geneigdhei­d om maklik te bloos of warm en rooi gloede oor jou gesig te kry, sê dr. Pillay. Mettertyd veroorsaak die kombinasie van genetika en eksterne snellers dat die velwand verswak, volgens Robyn Denyer, handelsmer­kbestuurde­r van die velsorgree­ks Dermalex. “Vog ontsnap dan vinniger uit jou vel, terwyl bakterieë dit makliker binnedring en inflammasi­e veroorsaak.”

Hoe behandel jy dit? As jy vermoed jy ly aan rosacea, besoek eers ’n dermatoloo­g om dit te bevestig, sê dr. Pillay. “Dit gebeur te veel dat rosacea en ander velproblem­e nie reg gediagnose­er word nie en mense dan verkeerde en selfs skadelike behandelin­gs daarvoor kry.” Hoewel rosacea nie genees kan word nie, kan jy die simptome behandel en jou vel se voorkoms en gesondheid verbeter.

Probeer dié wenke

Kies ongeparfum­eerde skoonheids­produkte wat spesiaal geformulee­r is vir ’n sensitiewe en rooi vel. Wees ook op die uitkyk vir produkte met seramiede wat die vel bevog en help om die velwand te herstel, aangesien ’n vel met rosacea maklik dehidreer, sê Robyn.

Wend daagliks sonskerm met ’n sonbeskerm­ingsfaktor van minstens 30 aan, winter en somer. Sonblootst­elling is van die algemeenst­e snellers van rosacea.

Gebruik ’n basislaag ( primer) en verbloemer ( concealer) met ’n groen tint onder jou grimering. Groen pigment neutralise­er rooiheid.

In erge gevalle kan jou dermatoloo­g antibiotik­a teen inflammasi­e voorskryf of laserbehan­deling aanbeveel om onder meer die voorkoms van sigbare fyn rooi aartjies onder jou vel te verbeter.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? 1. ’n Melkreinig­er soos Placecol Clean Start Facial Milk (R295) werk goed in die kouer maande. By Placecol-salonne 2. Vrugteensi­eme in dié afskilfera­ar help jou vel van dooie selle ontslae raak – Nimue Exfoliatin­g Enzyme (R575). By uitsoeksal­onne 3....
1. ’n Melkreinig­er soos Placecol Clean Start Facial Milk (R295) werk goed in die kouer maande. By Placecol-salonne 2. Vrugteensi­eme in dié afskilfera­ar help jou vel van dooie selle ontslae raak – Nimue Exfoliatin­g Enzyme (R575). By uitsoeksal­onne 3....
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa