PEP­PER­MINT C­RISP-KARAMELKOEK

Sarie - - Kos -

(bl. 102) Vir dié lek­ker­te kan min men­se nee sê! Maak van hom ’n koek en jy gaan nooit weer ’n an­der na­ge­reg hoef te maak nie. ge­noeg vir 1 koek

3 ei­ers 2 ei­er­wit­te 60 g fyn a­man­dels 60 g ver­sier­sui­ker 20 g koek­meel 15 ml bot­ter, ge­smelt 15 ml ge­la­tien­poei­er 30 ml wa­ter 1 x 360 g-blik ka­ra­mel­kon­dens­melk 250 ml room 2 x 50 g Pep­per­mint C­ris­p­s­jo­ko­la­des, fyn­ge­ras­per 200 ml sjo­ko­la­de­sous van jou keu­se

Ver­hit oond tot 180 °C. Voer rol­koek­pan van 30 x 15 cm met bak­pa­pier uit en spuit goed met kleef­we­ren­de kos­sproei. K­lits 3 ei­ers by hoë spoed vir 8-10 mi­nu­te of tot dik skuim­meng­sel vorm. K­lits ei­er­wit­te tot sag­te pun­te vorm in a­par­te bak. Vou ei­er­wit­te by ei­er­geel­skuim in met groot me­taal­le­pel. Voeg a­man­dels, ver­sier­sui­ker, koek­meel en bot­ter by en vou dit ver­sig­tig by ei­er­skuim in – die skuim is wat die spons­koek laat rys. Gooi meng­sel in uit­ge­voer­de pan en smeer ge­lyk. Bak vir 12-15 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar. Laat af­koel in pan. Keer uit. Voer 15 x 7 cm-brood­pan met kleef­plas­tiek uit. Sny spons­koek in 4 stuk­ke van 15 x 7 cm. S­prin­kel ge­la­tien oor wa­ter en laat staan een­kant vir 1 mi­nuut. S­melt ka­ra­mel oor hoë hit­te. Ver­wy­der van hit­te en voeg ge­week­te ge­la­tien by. Roer tot glad. Laat af­koel tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur, maar nie tot ge­stol nie. K­lits room tot sty­we pun­te vorm en vou by ka­ra­mel in. Plaas ’n reep spons­koek in uit­ge­voer­de pan. Skep van meng­sel op spons­koek en smeer ge­lyk. S­prin­kel ¼ van ment­sjo­ko­la­de oor. Plaas twee­de laag spons­koek bo-op en skep nog ’n van meng­sel op koek, ge­volg deur ¼ van ment­sjo­ko­la­de. Her­haal met res van be­stand­de­le en ein­dig met spons­koek. Hou die ment­sjo­ko­la­de wat oor­bly een­kant. Laat stol in ys­kas vir 4-6 uur of oor­nag. Keer uit op op­dien­bord en ver­wy­der kleef­plas­tiek. Skep sjo­ko­la­de­sous oor en s­prin­kel oor­bly­wen­de ment­sjo­ko­la­de oor. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.