Sarie

PLASTIEKDU­INE IN SEE GEVIND

-

Wetenskapl­ikes het pas die hoogste konsentras­ie mikroplast­iekdeeltji­es nóg op die seebodem gekry. Tot 1,9 miljoen stukkies plastiek per vierkante meter is in sediment op die seebodem in die Middelland­se See naby Italië gevind.

Navorsers glo hierdie tipe mikroplast­iek (kleiner as 1 mm) word deur kragtige strome meegesleur tot op spesifieke plekke op die seebodem. Hierdie “sediment-duine” kan tientalle kilometers lank wees en honderde meters hoog.

Bron: BBC Lees ook die artikel oor plastiekhe­rwinning op bl. 52.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa